Home >  Term: Video
Video

'n Facebook-toepassing wat gebruikers in staat stel om videos op Facebook te deel. Gebruikers kan met hierdie diens hul videos byvoeg deur videos op te laai of videos deur Facebook Selfoon by te voeg en 'n webkamera-opneemfunksie te gebruik. Gebruikers kan ook hul vriende "merk" in die videos wat hulle byvoeg - baie soos die wyse waarop gebruikers hul vriende in foto's merk.

0 0
  • ส่วนหนึ่งของคำพูด: noun
  • อุตสาหกรรม/ขอบเขต: Internet
  • Category: Social media
  • Company: Facebook

ผู้สร้าง

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.