Home >  Term: Administrateur (admin)
Administrateur (admin)

'n Administrateur is 'n persoon wat in beheer is van 'n groep. Wanneer jy 'n groep skep, word jy outomaties as beide 'n admin en die groep se skepper aangewys. Admins kan mense uitnooi om by die groep aan te sluit, ander admins aanwys en groepinligting asook inhoud wysig. Hulle kan ook lede en ander admins verwyder.

0 0
  • ส่วนหนึ่งของคำพูด: noun
  • อุตสาหกรรม/ขอบเขต: Internet
  • Category: Social media
  • Company: Facebook

ผู้สร้าง

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.