Home >  Term: Internet
Internet

In baie eenvoudige terme kan die Internet gedefinieer word as ‘n netwerk van rekenaars wat toegang bied tot mense, organisasies en inligting. Die Internet kan dus beskou word as ‘n kombinasie van die netwerk, die mense en organisasies wat dit gebruik, al die rekenaarprogramme wat benut word om inligting te verkry, en die inligting self. Die Internet is toeganklik vir mense van regoor die wêreld en miljoene mense gebruik dit daagliks.

0 0
  • ส่วนหนึ่งของคำพูด: noun
  • อุตสาหกรรม/ขอบเขต: Education
  • Category: Teaching
  • Company: Teachnology

ผู้สร้าง

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.