upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Aangewese klaskamergebiede waar studente of leerders in spesifieke aktiwiteite deelneem om leervaardighede of kennis te fasiliteer; studente werk tipies in leersentrums sonder direkte toesig deur die opvoeder.
Industry:Education
Ooreenkoms wat tussen 'n opvoeder en student/leerder aangegaan is betreffende die doelwitte wat bereik staan te word in 'n spesifieke leertydperk of -aktiwiteit.
Industry:Education
Groepe van individue wat saamwerk aan 'n spesifieke taak.
Industry:Education
Die plek en omgewing waar onderrig plaasvind; dit is nie beperk tot 'n fisiese klaskamer nie en inkorporeer die eienskappe van die spesifieke omgewing.
Industry:Education
Die item wat jy bestudeer gedurende 'n leeraktiwiteit of -sessie.
Industry:Education
(Leerdoelwit) Verklaring wat dit identifiseer wat studente of leerders nodig het om te leer, i.e. weet en doen (vermoë, vaardighede, gedrag) as die resultaat van 'n leerintervensie.
Industry:Education
Die verskillende voorkeure en metodes wat deur leerders/studente gebruik word tydens die leerproses.
Industry:Education
Die konsep dat onderrig buite die formele struktuur van 'n opvoedkundige instelling en regdeur jou leeftyd kan plaasvind.
Industry:Education
Netwerk van rekenaars wat 'n klein area beslaan, tipies 'n gebou of groep van geboue.
Industry:Education
Hulpbronne wat voorsien word om leerders/studente in die leerproses te fasiliteer.
Industry:Education
© 2024 CSOFT International, Ltd.